Die wagarea

WELKOM BY BERGBOS DIEREKLINIEK

Bosluiskoors kom nie naastenby meer so gereeld voor as voor die aankoms van langwerkende bosluismiddels nie, maar ons sien tog nog gevalle. Lees verder...

Ons moes ongelukkig afskeid neem van Dr Pardon Chabvutagondo, maar Dr Chené de Beer het kom help tot Augustus 2026.

Katgriep is weer aan die toeneem weens verskeie redes, so eienaars word gemaan om te verseker dat jong hondjies behoorlik ingeënt word. Lees verder...

Die wagarea
Ruimte
Die winkel
Kwaliteit produkte
Die teater
Moderne fasiliteite

By Bergbos Dierekliniek poog ons om u van gehalte pasiëntsorg te voorsien. Kontak ons gerus by 014 533 1959 om 'n afspraak te reël.  In 'n noodgeval, skakel asb. 083 653 1081 om met die veearts aan diens te praat.

Kontak ons